Larry Hagman

Larry Hagman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Larry Martin Hagman
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1950–2012
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Larry Hagman (21 September 1931 – 23 November 2012) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Superman (1978), Nixon (1995), en Primary Colors (1998), en in die televisiereeks Dallas (1978 – 1991). Met sy puik spel in laasgenoemde weeklikse sepie het hy as JR Ewing byna 'n huishoudelike naam in Suid-Afrika geword in die 1980's.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search